Krummelpap

BESTANDELE:

  • 2 k mieliemeel
  • 2 k water
  • ½t sout

VOORBEREIDING:


  1. Kook water in kastrol, voeg sout by.
  2. Skep mieliemeel in die kokende water sodat dit 'n hopie vorm en plaas deksel op die kastrol.
  3. Laat op lae hitte prut vir 45minute.
  4. Die inhoud moet eers na 45minute vir eerste keer geroer word.
  5. Roer deeglik totdat die hele inhoud 'n krummelrige tekstuur het.

No comments: